11 jun – 11 jul 2010

Kom kyk na die Wêreldbeker in die "W"

Cedric Bomford

Kom kyk na die wêreldbeker in die "w"

'n sokkerstadion ontwerp en gebou deur Cedric Bomford (Kanada)

W139 is vanaf een uur voor aanvang van de wedstrijden geopend.

11/6 16:00 Suid Afrika - Mexiko

12/6 16:00 Argentinië - Nigeria

13/6 20:30 Duitsland - Australia

14/6 13.30 Nederland - Denemarke

15/6 16.00 Cote d'Ivoire - Portugal

16/6 16.00 Spanje - Switserland

17/6 20.30 Frankryk - Mexiko

18/6 20.30 Engeland - Algeria

19/6 13.30 Nederland - Japan

20/6 20.30 Brasilië - Cote d'Ivoire

21/6 13.30 Portugal - Noord Korea

22/6 20.30 Griekeland - Argentinië

23/6 20.30 Ghana - Duitsland

24/6 20.30 Kameroon - Nederland

25/6 16.00 Portugal - Brasilië

Agtste Finale

26/6 16:00 en 20:30

27/6 12:00 - 18:00 Binnemuursesokkertoernooi in die Agtersaal van W139 met spanne van verskillende Amsterdamse kunstruimtes in 'n stryd om die W139 Trofeë te wen.

27/6 16:00 en 20:30

28/6 16:00 en 20:30

29/6 16:00 en 20:30

Kwartfinale

2/7 16:00 en 20:30

3/7 16:00 en 20:30

Halwe Finale

6/7 20:30

7/7 20:30

3de Plek

10/7 20:30

Finaal

11/7 20:30